We receive a lot of contributions so, please, make it as easy as possible for the editor.

Contributions must be unpublished

  • If you want to submit material it would be sensible to read three or four issues to get a sense of what we publish.
  • The preferred file types are .DOC or .DOCX. Also acceptable are .ODT, .RTF, or .TXT files.
  • Each piece (poem, short story, review etc.) must be in a separate document. In the case of poems that are part of a set that needs to be published together, these should be submitted as a single document.
  • Each document must have your name in the header or footer. If the document exceeds a page, the pages must be numbered in the header or footer.
  • Please include a 50 word biography and your postal address.

Please page down to the category of writing you are submitting - then press the submit button

Verskaf asseblief 'n Persoonlike Biografie (50 woorde).

Onthou om jou Posaderes by te voeg sodat ons u komplimentere kopie kan stuur.
 

Elke dokument mag slegs EEN resensie bevat.

Resensies word by uitstek tot 7 500 woorde beperk. Langer resensies sal slegs onder spesiale omstandighede toegelaat word. Langer bydraes pas moeiliker in, en mag derhalwe oorgesien word, en staan dus 'n geringer kans op publikasie.

Alhoewel ons per geleentheid uit ons pad gaan om die skrywer se voorkeure te handhaaf, kry die joernaal se behoeftes en vereistes voorkeur.

Indien u 'n buitengewone formaat of font benodig, dui dit asseblief aan, en verduidelik met 'n begeleidende brief die rede vir u vereiste.

Elke dokument mag slegs EEN verhaal bevat.

Kortverhale word by uitstek tot 6 000 woorde beperk. Langer verhale sal slegs onder spesiale omstandighede toegelaat word. Langer bydraes pas moeiliker in, en mag derhalwe oorgesien word, en staan dus 'n geringer kans op publikasie.

Alhoewel ons per geleentheid uit ons pad gaan om die skrywer se voorkeure te handhaaf, kry die joernaal se behoeftes en vereistes voorkeur.

Indien u 'n buitengewone formaat of font benodig, dui dit asseblief aan, en verduidelik met 'n begeleidende brief die rede vir u vereiste.

Elke dokument mag slegs een gedig bevat, tensy dit deel uitmaak van 'n stel gedigte wat op mekaar volg, of bymekaar hoort.

Alle vorms en genre van Afrikaanse po√ęsie word aanvaar. Daar is geen beperking op die lengte van 'n gedig nie, maar hoe langer dit is, hoe moeiliker pas dit in, mag derhalwe oorgesien word, en staan dus 'n geringer kans op publikasie.

Alhoewel ons per geleentheid uit ons pad gaan om die skrywer se voorkeure te handhaaf, kry die joernaal se behoeftes en vereistes voorkeur.

Indien u 'n buitengewone formaat of font benodig, dui dit asseblief aan, en verduidelik met 'n begeleidende brief die rede vir u vereiste.

Please provide a brief personal biography (50 words).

Remember to provide your Postal Address to which we will send your complimentary copy.

All forms and genre of English language poetry are acceptable. Although the length of a poem is not restricted, longer poems are more difficult to fit and so stand a lesser chance of publication. And, although we make some effort to accommodate the author's preferences, the requirements of the journal will take priority, and format may be changed. If you require specific fonts and so on, please indicate this, explain and justify in a covering letter.

A document should not normally contain more than ONE poem, unless part of a sequence of poems.

Although the length of a short story is restricted to 5 000 words, longer short stories (and novels or novellas) may be accommodated - typically serialized over several issues of the journal. Long contributions, however, are more difficult to fit and so stand a lesser chance of publication. And, although we make some effort to accommodate the author's preferences, the requirements of the journal will take priority, and format may be changed. If you require specific fonts and so on, please indicate this, explain and justify in a covering letter.

A document should not normally contain more than one story.